griquas

10Mar11

griquas learn from voortrekkers:

Die Griekwavolk se droom om sy geskiedenis en erfenisterreine te bewaar, is lewendig en daarom het hulle heelpad per trein van die Noord-Kaap gekom om te kom kyk hoe dinge by die Voortrekkermonument gedoen word.

and long for zulu-esque memorialisation:

“Maar ons wil onder dieselfde wet as al die ander swart stamme val en dieselfde behandeling kry wat die Zoeloes byvoorbeeld kry.”

van Beeld.